Ricus Nel en Snotkop live at NHS

Ricus Nel en Snotkop Buitelug Konsert

NHS nooi almal om saam lekker sing en dans saam met Ricus Nel & Snotkop.

Kaartjies is aanlyn beskikbaar by Quicket.

Wanneer: Donderdag 28 September 2023
Waar: NHS Sportterrein A-Rugbyveld
Tyd: Hekke open om 17:00pm
Prys: R100 per persoon
Bring: Kampstoele/komberse. Geen koelbokse toegelaat nie
‘n Verskeidenheid verversings sal te koop wees.
Kom ondersteun die Nellies se fondsinsamelings projek!

Leave a Reply

Dagdrome in suburbia Jo Bounce Empire Of The Night Fetch Your Spade She Says Keep Your Fire Burning Watching Over You Candy Bounce All Alone Tonight Sixteen 100 Year Olds