Tribute to Koos du Plessis

Koos Du Plessis – Stories Agter Die Man & Sy Musiek

Briljante kitaarspeler, digter en liedjieskrywer Albert Meintjes bring hulde aand groot Afrikaanse musieklegende Koos du Plessis.

As jy lus voel vir ‘n regte Afrikaanse luisterliedjie-aand, is die konsert net reg!
Met pragtige stories en ou bekendes, soos “Kinders van die wind”, “Sprokie vir ‘n stadskind”, “Skimme en Spore op die maan”, is op die program.

‘n Lekker nostalgiese konsert wat jy nie wil misloop nie.

Brilliant guitarist, poet and singer-songwriter Albert Meintjes pays tribute to Afrikaans music legend Koos du Plessis.

If you are in the mood for an evening of the best music & stories of Koos du Plessis, then this is the show for you!
With old favorites like “Kinders van die wind”, “Sprokie vir ‘n stadskind”, “Skimme and Spore op die maan” on the program.

A beautiful nostalgic concert that you don’t want to miss.

Date: Friday 13th March
Tickets: R150 per person
Doors Open: 6pm
Show Starts: 8pm
Cash Bar and Catering Available
Enquiries: 076 027 3402

Leave a Reply