Spoegwolf - Ruiters Van Die Kaap Fees - Nelspruit

Spoegwolf – Ruiters Van Die Kaap Fees – Nelspruit

Spoegwolf kom speel twee shows by Blue Moon in Nelspruit.

Saterdag 09 Oktober is dit ‘n oornag fees met Synth Peter, Bad Peter en Nelspruit band Apollo.

Hekke maak 12:00 oop – kontant kroeg en kos gaan verkoop word. Let wel geen onder 18’s in die kroeg.

Sondag 10 Oktober is ‘n familie piekniek met die hele gesin is welkom. Kinders onder 6 jarige ouderdom is gratis toegang.
Bad Peter
Apollo
Spoegwolf

Hekke maak 11:00 oop – kontant kroeg en kos gaan verkoop word. Let wel geen onder 18’s in die kroeg.

Let wel geen privaat drank en diere word toe gelaat.

Kaartjies beskikbaar via Plankton.

Hourly Schedule

Spoegwolf - Ruiters Van Die Kaap Fees - Nelspruit

-

Comments are closed.

Dagdrome in suburbia Jo Bounce Empire Of The Night Fetch Your Spade She Says Keep Your Fire Burning Watching Over You Candy Bounce All Alone Tonight Sixteen 100 Year Olds