
Saarkie live by The Pub Nelspruit
Hulle is terug, die 3 gunsteling girls van Suid Afrikaanse rock music – SAARKIE.
SAARKIE kom kuier in die Laeveld met ‘n kort toer deur ons region en hulle skop af by The Pub in Nelspruit op Vrydag 26 November 2021. Kaartjies is reeds beskikbaar by The Pub en ons stel voor jy kry dit gou in die hande.
Kaartjies is R120 per persoon en The Pub gaan lekker kos en drankie specials hardloop deur die aand.
Skakel 060 795 4815 of stuur ‘n epos na the-pub@mweb.co.za