Neil Sandilands Winter tour 2024

Neil Sandilands live at The Pub, Nelspruit

“Kom maak mee by THE PUB, NELSPRUIT, die 17de Julie, vir ’n eenmalige lekkerste Woensdagaand sous! Dis nou ek, Schalk Joubert (baskitaar), Frank Freeman (Elektriese Kitaar) & Ronan Skillen (Perkussie & Didgeridoo). As jy verleden jaar daar was, weet jy! Ons kom gewapen met klomp nuwe tunes en van ons bokvetblink ouer treffers. Bring jou span en kom sit THE PUB stampers. Ons toer 40 dae & 40 nagte, want ons is dik MAIN! Om jou gesig daar te hê, soos lafenis vir die siel, span die kroon! Ons sien jou & al jou trawante & skerpskutters & skoenlappers by THE PUB, 17 Julie. Versprei gerus hierdie boodskap soos ’n virus in die groter Laeveld. Hier is die kaartjieskakel. Bespreek NOU! Groetnis, Neil Sandilands

In case you don’t understand the unique Afrikaans Neil Sandilands used above here is the need to know. He and his band is busy touring the country for 40 days and 40 nights. And on Wednesday 17 July they will be gracing the stage again at The Pub in Nelspruit. Buy your tickets online – starts at 19:30. Last time it was a full house, don’t miss him again.

Comments are closed.