
Loufi live at The Pub Nelspruit
Toni van Benoni – Baas van die Plaas – Hy’s oppad terug na Nelsparta en dit kan net Loufi wees. Kom skop jou wit skoene saam by The Pub, Nelspruit op Vrydag 23 Mei 2025.
Kaartjies loop vir R200 per persoon en hulle vlieg! Hekke is al vroeg oop so kom geniet ‘n lekker kos specials, show kicks off at 20:00
Vir meer inligting kontak Ettienne by 076 342 2650