Bietjie Bietjie Innbos 2021

Bietjie-Bietjie Innibos 2021

IETS VIR ALMAL BY BIETJIE BIETJIE BOS!

Van Woensdag 01 Desember to Sondag 05 Desember 2021

Daar is nie nét feesterrein konserte by #BietjieBietjieBos nie daar is ook ‘n fantastiese teater, boeke, kuns en leefstyl program. Innibos is terug, bietjie kleiner by Bergvlam se skool gronde in Nelspruit, Mpumalanga.

Vrydag Kliphard kykNET Konsert
Met Francois van Coke, Elandré Schwartz, Robbie Wessels, Spoegwolf, Coenie
Naudé en 0260
Datum en tyd: Vrydag 3 Desember 18:30 (Hekke open 16:00)
Prys: R220 (Sluit parkering op die veld in)

Saterdag kykNET Bietjie Bietjie Bos Konsert
Met Snotkop, Karlien van Jaarsveld, Rooksein, Karen, Zoid, Pieter Koen en AnneMari
Datum en tyd: Saterdag 4 Desember 18:30 (Hekke open 16:00)
Prys: R220 (Sluit parkering op die veld in)

SondagKersloffees
Met Germandt Geldenhuys, Jannie Moolman, Chris Else, Wynand en Cheree
Strydom en Leon Ferreira
Datum en tyd: Sondag 5 Desember 18:30
Prys: R50 (Sluit parkering op die veld in)

Besoek www.innibos.co.za vir meer inligting oor die program en koop jou kaartjies by Computicket

Comments are closed.