BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
METHOD:PUBLISH
CALSCALE:GREGORIAN
PRODID:-//WordPress - MECv5.5.0//EN
X-ORIGINAL-URL:https://smalltownmusic.co.za/
BEGIN:VEVENT
UID:MEC-4172f3101212a2009c74b547b6ddf935@smalltownmusic.co.za
DTSTART:20210924T110000Z
DTEND:20210924T190000Z
DTSTAMP:20210904T082600Z
CREATED:20210904
LAST-MODIFIED:20210904
SUMMARY:Franja du Plessis live by Blue Moon Nelspruit
DESCRIPTION:Afrikaanse pop ster, Franja du Plessis kom tree op by Blue Moon, Nelspruit vir ‘n heerlike dag op die berg.
Pieniek in die Berge met Franja is die ideale familie saam kom by een koms. Met ruim plek om te sit, binne of buite, is die hele gesin welkom om saam te kom (jammer geen honde nie).
Pieniek mandjies is ook beskikbaar vir bestelling. Geen privaat drankies nie, kroeg en koeldrank sal beskikbaar wees. Asook ‘n kombuis met heerlike geregte te koop.
Bring asb jou eie kampstoel/pieniek kombers saam.
Vrydag 24 September 2021, die deure maak 13:00 oop.
Kaartjies is reeds beskikbaar via Quicket teen R120 per persoon.
Vir navrae skakel Steve by 060 452 3860 of Marge by 079 153 5295
URL:https://www.quicket.co.za/events/149872-piekniek-in-die-berge/#/
ORGANIZER;CN=:MAILTO:
CATEGORIES:Family Friendly,Live Music Events
LOCATION:Blue Moon, Uitkyk Road, Mbombela
ATTACH;FMTTYPE=image/jpeg:https://smalltownmusic.co.za/wp-content/uploads/2021/09/240783951_1480487438976091_5217783015676871516_n.jpg
END:VEVENT
END:VCALENDAR